News

Wagyu’s kry eie, nis-abattoir

Oorsese markte die mikpunt  ‘n Wagyu-teler met jarelange kennis van nismark-sakeontwikkeling staan aan stuur van sake om ‘n aanleg te ontwikkel wat in Wagyu-boere se unieke vereistes voorsien.  Sarel du Toit, Wagyu-teler en direksievoorsitter van die DAS-groep: “Hier word die produsent betaal vir die gehalte wat hy lewer.”  Elvira Hattingh  ‘n Namibiese abattoir wat daarin […]

Wagyu’s kry eie, nis-abattoir Read More »